By Jim Fouché Hoërskool het ons ‘n passie vir Wiskunde omdat dit vir ons lekker en interressant is, en ook omdat ons besef hoe ‘n belangrike rol dit speel om ons denke te ontwikkel en deure vir ons toekoms oop te maak.
Op hierdie Blog deel ons allerlei inligting oor Wiskunde en spog ons ook met al ons pragtige prestasies.
Hopelik sal al hoe meer leerders by ons skool ‘n liefde en waardering vir die vak ontwikkel!
