Kopkrapper #1: Watter stelling is waar vir alle waardes van x? Die antwoord: As x < -5, dan is x² ≥ 25 (die derde opsie) Die diagram hierbo toon die oplossing van x² ≥ 25. Juf. Heinemann het die volgende nuttige kommentaar op hierdie een gegee: Dis moeilik vir die graad 9′s om ‘n ongelykheid op te [...]
Archive for November, 2011
29 Nov
JF leerders blink uit in Wiskunde
Die top-wiskundeleerlinge van die Vrystaat en Noord-Kaap is Donderdag (24 Nov.) op ‘n spogprysuitdelingsgeleentheid vereer. Die leerders is volgens hulle skool wiskunde punte asook hul prestasies in die drie belangrikste wiskunde kompetisies van die jaar beoordeel. Die drie kompetisies is die Nautilus kampe, AMESA kompetisie en die Harmony Nasionale Wiskunde Olimpiade. JF se wiskunde leerders het die [...]
22 Nov
Kopkrapper #1
Die volgende vraag het voorgekom in die Gr.9′s se eksamen vraestel van Woensdag 21 Nov. Ek is nuuskierig om te sien hoeveel van julle die antwoord sal regkry
14 Nov
Twee JF-syferslimmes na Nepal
Voorspoed aan Thinus van Rhijn en Jeanné Bester, albei in Gr.9. Hierdie twee syferslimmes is saam met twee ander gr.9′s op pad na Nepal om aan ‘n Internasionale Wiskunde-olimpiade deel te neem. Ons hoop julle kry sommer baie somme reg! Lees gerus in vandag se JIP-bylaag van die Volksblad ‘n mooi artikel hieroor. Vroeg volgende jaar sal ons vir [...]
6 Nov
Waarom wiskunde doen?
In die Volksblad JIP van 1.8.2011 staan die volgende geskryf: Baie mense kla dat hulle nooit na skool die abstrakte konsepte gaan gebruik wat hulle in die wiskundeklas leer nie. Maar in sy boek Jou kind kan wiskunde doen skryf Johan van Lill wiskunde help jou om vrae te beantwoord, om te skat hoe ver die [...]

Onlangse Kommentaar