Geheim vir sukses in Wiskunde

Ek het onlangs in ‘n baie ou Wiskunde-werkboekie (gedruk in 1991) ‘n paar waarhede oor die “leer”  van Wiskunde gelees wat sekerlik altyd waar sal bly. Ek haal hier vir julle ‘n gedeelte daarvan aan:

Vir ‘n leerder om sy beoogde doelwit in wiskunde te bereik, moet hy, soos in atletiek en tennis, dieselfde oefeninge oor en oor doen om werklik vaardig te word.

Die leerder moet die wiskunde taal ken, hy moet vaardig wees in wiskundige prosedures en eers dan sal hy in staat wees om logies te dink.

Ek sien uit daarna om julle kommentaar en vrae oor hierdie stelling te hoor!

2 responses to this post.

  1. Posted by eric on November 1, 2011 at 6:40 nm

    In die ‘oertyd’ toen rotang nog deel was van die ‘leerplan’,het die wiskunde leraar seker gemaak jou huiswerk is gedoen en dan nog sonder foute .

    Na ‘n maand of wat ,was die rottang nie meer nodig nie en het ons die wiskunde begin geniet.

    Ja die stelling hierbo is nogal korrek maar jy neem deel aan sê maar atletiek omdat jy dit wil doen en dis wat party keer kort is ,jy moet wil deelneem

    groete

    Reply

  2. Posted by Leta Loubser on November 20, 2011 at 11:44 vm

    Dit is absoluut waar! Enige sukses kom met ‘n gewillige houding en volharding en OEFEN, OEFEN en WEER OEFEN!

    Reply

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 165 other followers