Archive for Oktober, 2011

Wiskunde is vir almal!

Gister het Prof. Jonathan Jansen van die Universiteit van die Vrystaat Jim Fouche se leerders kom toespreek tydens opening. Hy het sommer lekker gemaklik met hulle gesels en allerhande stories van sy lewe en ervarings met hulle gedeel. En tussenin het hy natuurlik ‘n paar lewenslesse en waarhede aan hulle oorgedra. As wiskunde onderwyser, het sy uitsprake/gedagtes [...]

Continue reading »

AMESA Wiskunde Kompetisie

Daar is net nie einde aan die JF-leerders se prestasies in Wiskunde nie!! Die volgende leerders beklee top-10-posisies in die Vrystaat in die Amesa Wiskunde kompetisie: 10de Jemima Meyer (Gr.8) Wilben Pretorius (Gr.11) 8ste Janke Kotzé (Gr.9) Jeanné Bester (Gr.9) 3de Marie-Louise Vermaak (Gr.8) Paul Bester (Gr.11) 2de Josiah Meyer (Gr.9) 1ste Jandewet Linde (Gr.10) Jannie [...]

Continue reading »

Beste vordering in Wiskunde

Smart School het aan leerders met die best vordering in Wiskunde in elke graad ‘n trofee geskenk wat aan hulle oorhandig is tydens opening by die skool. Die pryswenners van die verskillende grade vir 2011 is: Gr.8  -  Willem Kruger Gr.9  -  Brendon Venter Gr.10  -  Melishia Kotze Gr.11  -  Chanel Pyper Gr.12  -  Jaco-Yeats [...]

Continue reading »

7de in Suid Afrika – WOW!!

Baie geluk Josiah Meyer!!! Josiah (Gr.9) is na afloop van die 3de rondte van die Harmony Wiskunde olimpiade uitgenooi na die prysuitdeling in Kaapstad. Slegs die beste 10 juniors in die land was uitgenooi. By die prysuitdeling het Josiah die medalje vir die 7de posisie ontvang asook R1000 prysgeld. Josiah se vliegtuigkaartjie en verblyf in [...]

Continue reading »

Geheim vir sukses in Wiskunde

Ek het onlangs in ‘n baie ou Wiskunde-werkboekie (gedruk in 1991) ‘n paar waarhede oor die “leer”  van Wiskunde gelees wat sekerlik altyd waar sal bly. Ek haal hier vir julle ‘n gedeelte daarvan aan: Vir ‘n leerder om sy beoogde doelwit in wiskunde te bereik, moet hy, soos in atletiek en tennis, dieselfde oefeninge [...]

Continue reading »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 165 other followers